Speltoetser

’n Speltoetser is sagteware wat die spelling van woorde in tekslêers nagaan en vergelyk met ’n ingeboude woordelys. Dit kan ook voorstelle maak vir die korrekte spelling van woorde. Sommige kan op hul eie gebruik word vir ’n stuk teks, terwyl ander deel uitmaak van ’n groter program soos ’n woordverwerker, elektroniese woordeboek of soekenjin.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search